The psychological identity of the evil: Lacan, aggression and Op soek na Generaal Mannetjies Mentz
The result's identifiers
Result code in IS VaVaI
<a href="https://www.isvavai.cz/riv?ss=detail&h=RIV%2F61989592%3A15210%2F03%3A33129769" target="_blank" >RIV/61989592:15210/03:33129769 - isvavai.cz</a>
Result on the web
—
DOI - Digital Object Identifier
—
Alternative languages
Result language
afrikaans
Original language name
Die psigologiese identiteit van die bose: Lacan, aggressie en Op soek na Generaal Mannetjies Mentz
Original language description
Die titel van Christoffel Coetzee se roman Op soek na generaal Mannetjiee Mentz benadruk die belangrikheid van die woordspeling op Mentz/mens en lei tot die volgende vraag: "Wat is die mens?" Boosheid, soos voorgestel in hierdie roman, kan deels verklaarword deur die oorlogsituasie, of dit kan toegeskryf word aan Mentz se teorie van die "tweede natuur" soos dit ontwikkel in die verloop van die verhaallyn. Lacan se teorie van identiteitsvorming word gebruik om die bestaan van irrasionele geweld en boosheid in die mens te verklaar. Boosheid--soos geteken in die roman--is ook die resultaat van die volgende prosesse in die roman: die pyn van 'n gefragmenteerde liggaam; die identifikasie met die beeld van 'n ideale leier; die gebrek aan selfrefleksie; dieopposisie tussen die "hulle" en die "ons"; Oedipale geweld teenoor die ouer en die inherente geweld van die wet.
Czech name
—
Czech description
—
Classification
Type
J<sub>x</sub> - Unclassified - Peer-reviewed scientific article (Jimp, Jsc and Jost)
CEP classification
AI - Linguistics
OECD FORD branch
—
Result continuities
Project
—
Continuities
I - Institucionalni podpora na dlouhodoby koncepcni rozvoj vyzkumne organizace
Others
Publication year
2003
Confidentiality
S - Úplné a pravdivé údaje o projektu nepodléhají ochraně podle zvláštních právních předpisů
Data specific for result type
Name of the periodical
Literator
ISSN
0258-2279
e-ISSN
—
Volume of the periodical
24
Issue of the periodical within the volume
2
Country of publishing house
ZA - SOUTH AFRICA
Number of pages
21
Pages from-to
105-125
UT code for WoS article
—
EID of the result in the Scopus database
—